Vlag van Bangladesj

Vlag van Bangladesj
Vlag van Bangladesj
Vlag van Bangladesj
Bynaam (bn) লাল-সবুজ
(af) Rooi-groen
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 3:5
Goedgekeur 13 Januarie 1972[1]
Ontwerp ’n Eenvoudige bottelgroen baan met ’n rooi skyf net links van die middel.
Ontwerp deur Quamrul Hassan

Die nasionale vlag van Bangladesj is op 13 Januarie 1972 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n eenvoudige bottelgroen baan met ’n rooi skyf net links (m.a.w. na die vlagpaalkant) van middel.

  1. "Bangladesj" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2019. Besoek op 27 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy